
Ek het vroeer vanoggend so op die net rond gespeel en toe kom ek op die SSC ultimate Aero TT af. Ek weet dis seker al n ou kar maar maak nie saak wat nie, 414km/h is vinnig tot enige standaarde. Veral as mens in konsiderasie neem dat die SSC nog n 6,6l V8 met pushrods gebruik. baisies n ou 400cu GM Motor.
Krag 882.2 kw / 1183 bhp
Torque 1483.26 nm / 1094 ft lbs @ 6600 rpm
top spoed 414.3 kph / 257.44 mph
0 - 60 mph 2.78 seconds
0 - 1/4 mile 9.9 seconds
Wat dink Julle??
No comments:
Post a Comment