Tuesday, November 18, 2008

435 km/h !!!


Kom ons begin vandag met n bang! Ek het gister gepost dat die vinnigste produksie kar die SCC Ultimate Aero TT is. maar op my soeke na die vinnigste kar het ek op die malste ding ooit af gekom. Die Vector Avtech WX-8 HPV. Nou die ding soos ek verstaan is nog nie heeltemal beskikbaar by jou naaste Investment cars nie maar die Vector is Belaglik vinnig.


Krag kom weer van n Big Block V8, 427cu of vir die wat nie weet nie 7.0 l weer met pushrods maar die keer Fuel injection en twee Superchargers.


Die Vector word van Ultra ligte carbon fiber gebou, met n vliegtuig graad onderstel.


Hier is van die specs.


Krag 559.3 kw / 750 bhp
Body / frame Carbon Fibre & E-Glass Body over Aluminum Honeycomb Semi-Monocoque w/Chrome Moly Roll Cage
Top spoed 434.5 kph / 270 mph
0 - 60 mph 3.3 seconds
0 - 1/4 mile 11.3 seconds

No comments: