Ek is bly om te sien dat Ford leer uit hulle foute. Uiteindelik bly hulle by 'n ontwerp wat werk. Ek hou van die huidige Mustang en is bly om te sien die volgende een gaan weer lyk soos n moderne classic. Net soos Mini, Fiat 500 en Land Rover Defender. Net jammer dat al is die 'n nuwe kar, tegnologie onder die blik is byna die selfde as die oorspronklike 60' Fordjie. Alhoewel dit nie bladvere is nie en nou 3-Link met coil-overs, is dit steeds ou tegnologie. Mooi so Ford nou moet julle net die onderstel verbeter!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment