Thursday, November 20, 2008
Suprize!
Mens kon dit seker maar verwag maar ek is nogals ontkant gevang deur die nuwe Lamborghini Gallardo LP 560-4 Spyder. Soos alle nuwe Lambo's is die een iets om te begeer en lyk asof dit in 'n kuns museum hoort. Verrigting is soos altyd uit die boonste rakke en alhoewel dit nog nie bevestig is nie, word daar gepraat van versnelling van 0 tot 100 km/h in 4 sekondes. Hier is nog so paar specs wat jou hare gaan droog blaas.
Enjin 90° V10
Verplasing 5204 cc / 317.57 cu in
Krag 412 kw / 552.5 bhp @ 8000 rpm
Torque 540 nm / 398.3 ft lbs @ 6500 rpm
Vraag is sal hy beter wees as die Ferrari F430 Spyder M16?
Ons sal maar moet wag en kyk.
2010 Ford Mustang
Ek is bly om te sien dat Ford leer uit hulle foute. Uiteindelik bly hulle by 'n ontwerp wat werk. Ek hou van die huidige Mustang en is bly om te sien die volgende een gaan weer lyk soos n moderne classic. Net soos Mini, Fiat 500 en Land Rover Defender. Net jammer dat al is die 'n nuwe kar, tegnologie onder die blik is byna die selfde as die oorspronklike 60' Fordjie. Alhoewel dit nie bladvere is nie en nou 3-Link met coil-overs, is dit steeds ou tegnologie. Mooi so Ford nou moet julle net die onderstel verbeter!
Tuesday, November 18, 2008
435 km/h !!!
Kom ons begin vandag met n bang! Ek het gister gepost dat die vinnigste produksie kar die SCC Ultimate Aero TT is. maar op my soeke na die vinnigste kar het ek op die malste ding ooit af gekom. Die Vector Avtech WX-8 HPV. Nou die ding soos ek verstaan is nog nie heeltemal beskikbaar by jou naaste Investment cars nie maar die Vector is Belaglik vinnig.
Krag kom weer van n Big Block V8, 427cu of vir die wat nie weet nie 7.0 l weer met pushrods maar die keer Fuel injection en twee Superchargers.
Die Vector word van Ultra ligte carbon fiber gebou, met n vliegtuig graad onderstel.
Hier is van die specs.
Krag 559.3 kw / 750 bhp
Body / frame Carbon Fibre & E-Glass Body over Aluminum Honeycomb Semi-Monocoque w/Chrome Moly Roll Cage
Top spoed 434.5 kph / 270 mph
0 - 60 mph 3.3 seconds
0 - 1/4 mile 11.3 seconds
Body / frame Carbon Fibre & E-Glass Body over Aluminum Honeycomb Semi-Monocoque w/Chrome Moly Roll Cage
Top spoed 434.5 kph / 270 mph
0 - 60 mph 3.3 seconds
0 - 1/4 mile 11.3 seconds
The Challenge
Vir die mense wat saam speel, ons het n official challenge. Dit is tussen my en Zet. Op die nuwe NFS Undercover. Dit gaan wees tussen di 1995 McLaren F1 LM en die 2006 Bugatti Veyron.
Dinge Lyk interresant want volgens my official source is die Bugatti net 5 sekondes vinniger as die McLaren om die Nurburgring Nordschleife baan. met 7:40 teen 7:45.
Wat dink julle?
Dinge Lyk interresant want volgens my official source is die Bugatti net 5 sekondes vinniger as die McLaren om die Nurburgring Nordschleife baan. met 7:40 teen 7:45.
Wat dink julle?
Wat ek dink is die vinnigste kar in die wereld(produksie)
Ek het vroeer vanoggend so op die net rond gespeel en toe kom ek op die SSC ultimate Aero TT af. Ek weet dis seker al n ou kar maar maak nie saak wat nie, 414km/h is vinnig tot enige standaarde. Veral as mens in konsiderasie neem dat die SSC nog n 6,6l V8 met pushrods gebruik. baisies n ou 400cu GM Motor.
Krag 882.2 kw / 1183 bhp
Torque 1483.26 nm / 1094 ft lbs @ 6600 rpm
top spoed 414.3 kph / 257.44 mph
0 - 60 mph 2.78 seconds
0 - 1/4 mile 9.9 seconds
Wat dink Julle??
Ek het toe maar besluit om die blog te verander. Daar was nie baie belangstelling in die blog as dit by Grafters aande kom nie, so nou gaan dit maar meer general blog wees met n paar funky super karre. Julle kan ook julle eie karre post. Julle kan ook nog general goed post.
So kom ons bou bietjie aan n beter blog.
Subscribe to:
Posts (Atom)